homepage
Tel: (021) 887 7149
Fax: (021) 887 5571
Email: info@oompolla.co.za
View map of how to get here

PLEASE NOTE: Collection of orders and purchases can only be done from Friday, 18 December 2009.
LET WEL: Afhaal van bestellings en aankope kan eers geskied vanaf Vrydag, 18 Desember 2009.

 

Welcome to 'OOM POLLA se Winkel'

'OOM POLLA se winkel' started in 1993, supplying secondhand books to learners. The shop is situated under the Japie Krige Hall on the grounds of Paul Roos Gymnasium, and the core business is school books.

Presently learners from Paul Roos Gymnasium, Stellenbosch High School, Rhenish Girls' High and Bloemhof Hoër Meisieskool plus 2 private schools are supplied directly with new and/or secondhand books and stationery.

A wide range of study guides are available.

The full range of sportswear, satchels, socks, ties, etc. for Paul Roos Gymnasium is supplied new. There is also a small selection of secondhand uniform items.

 
TRADING HOURS
Mondays: 09:00 - 16:00
Tuesdays: 09:00 - 16:00
Wednesdays: 09:00 - 12:00
Thursdays: 09:00 - 16:00
Fridays: 09:00 - 16:00
Saturdays: 09:00 - 12:00

Welkom by OOM POLLA se Winkel

OOM POLLA se winkel is geleë op die gronde van Paul Roos Gimnasium en het sy onstaan gehad in 1993 met die lewering van tweedehandse handboeke. Sedertdien het die winkel gegroei, maar die kern van ons besigheid is steeds hoërskoolhandboeke.

Ons bedien tans die leerders van Paul Roos Gimnasium, Hoërskool Stellenbosch, Bloemhoef Hoër Meisieskool, Rhenish Hoër Meisieskool asook 2 privaat skole direk van nuwe en/of tweedehandse handboeke en skryfbehoeftes.

'n Wye verskeidenheid van studiegidse is beskikbaar.

Die volle reeks van sportklere, sokkies, dasse, ens. van Paul Roos Gimnasium word ook verskaf, asook 'n klein seleksie van tweedehandse uniform-items.

Copyright © Oom Polla se Winkel 2009